Ep. 61 - Tito wil vure blus & Stede se onlus

Ep. 61 - Tito wil vure blus & Stede se onlus

Desde: Podlitiek
0 0 hace 3 meses
Met die hutsteken #SouthAfricaShutDown wat die rondte op sosiale media doen, het Podlitiek dit goed gedink om nie, soos ons moederland, hals oor kop by nog ‘n week se bespreking van nuus en gebeur in te boender. Hierdie week is Paul Maritz en Hermann Pretorius aan die woord met ‘n vars insig op die nuutste plaaslike en internasionale opspraakwekkendhede.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► ... Más informaciones

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Help